CHILDREN'S BOOKS

English picture books

Library lion.jpg
Library Lion – Michelle Knudsen
When a lion visits the library, no one knows what to do: there are no rules about lions in the library. But soon he's indispensable - "What a helpful lion," people say. "How did we ever get along without him?" But one day the head librarian falls and breaks her arm, and the only way the lion can get help is to roar. And that is breaking the rules. The next day the lion doesn't come to the library, nor the next day, nor the day after that...until Mr McBee finds him and tells him that sometimes there is a very good reason to break the rules.
The tale of peter rabbit.jpg
The tale of Peter Rabbit – Beatrix Potter
Peter Rabbit rarely does as he is told. What a naughty rabbit Peter is! The classic "Tale of Peter Rabbit" is retold simply for young children and published in a sturdy board book format.
Where the wild things are.jpg
Where the wild things are - Maurice Sendak
The story of Max, who is so naughty the night he wears his wolf suit that he's sent to bed without any supper. In the night a whole land of forests and seas appears in Max's bedroom, and he sails away to the land where the wild things are.
Lettic the bridesmaid.jpg
Lettice the bridesmaid – Mandy Stanley
Lettice is a little rabbit with big dreams. Lettice and her family live high up on the top of a hill. Nibble, nibble, hop, hop, every day is the same, until! Lettice peeps out of the burrow one morning and finds an invitation to be bridesmaid at her ballet teacher's wedding. It's a dream come true for Lettice, who can't wait to wear the pretty bridesmaid's dress made especially for her. It's going to be the best day of her life!
Wolves.jpg
Wolves – Emily Gravett
Rabbit borrows a book about wolves from the library. Straight forward enough. But it's not long before a sinister figure with sharp claws and a bushy tail starts to creep right off the pages. You won't believe your eyes especially if you're a rabbit. Brilliantly witty, with amazing artwork, two surprise endings, plus fun novelty elements



Afrikaans picture books

Prinsess van die afrikavlaktes.jpeg
Die Prinses van die Afrikavlaktes – Alana Bailey
Lank, lank gelede was daar 'n prinses wat net so mooi was soos die wye grasvlaktes van haar land. Op 'n dag ontmoet sy 'n sterk, dapper prins. Hy het hom verwonder aan haar skoonheid en die prinses het haar verluister aan die prins se stories oor sy reise en avonture. Hulle het mekaar baie lief gekry. 'n Betowerende Afrikasprokie oor die ware betekenis van geluk.
Is daar plet op jou besem.jpg
Is daar plek op jou besem? – Julia Donaldson
Doodgelukkig seil die heks en haar kat op haar besem deur die lug. Maar toe kry die wind skielik haar punthoed beet en sy moet grond toe om daarna te soek. Daar kom 'n hond ewe met die hoed in sy bek aangedraf, en vra mooi of daar vir hom ook plek is op die besem. En hy is net die eerste van die passasiers wat sy oplaai ...Maar is daar plek op die besem vir 'n hond, 'n voel en 'n padda sowel as vir die heks en haar kat? En wat gemaak toe hulle 'n afgryslike draak teekom wat begin vlamme blaas en brul: Ek is 'n draak en ek's hupser as hups, en die lekkerste poeding is heks saam met tjips!
Ek ken 'n renoster.jpg

Ek ken ‘n renoster – Charles Fudge
Het jy al ooit tee saam met 'n renoster gedrink, borrels in die bad geblaas saam met 'n kameelperd of in die modder gestoei met 'n vark? Deel in die pret en gee jou verbeelding vrye teuels in hierdie heerlike diere-avontuur.
Die beste toebroodjie.jpg
Die beste toebroodjie - Jaco Jacobs
Markus word in die middel van die nag baie lus vir 'n toebroodjie. In die kombuis kry hy onverwags vier flukse helpers. En hulle wil hom help om die beste toebroodjie ooit te maak! Maar daar is een klein probleempie.
liewe land 'n olifant.jpg
Liewe land, ‘n olifant! – Jaco Jacobs
Sonja is moedeloos. Hoe gaan sy ooit 'n troeteldier kry. Waarmee haar hele gesin tevrede is? Maar een oggend gaan haar klas dieretuin toe en Sonja sien iets waarvan sy sommer baie hou. Dis spelerig en oulik. Dis vol plooie. Dis grys. Dis vriendelik en dit is…